Lees dokument
Maak die PDF in jou toestel se dokumentleser oop vir die beste selfoonervaring.
Maak PDF-leser oopLiturg: Ds. Pieter Kurpershoek
Oggenderediens - 08:30
Oggend: Lyk jy soos Christus wanneer jy jou kruisie trek?
Skriflesing: Levitikus 19:1-18
Aanddiens – 18:30
Aand: Satan en sy maatjies
Skriflesing: Johannes 8:39-47; Openbaring 12, Openbaring 20:7-10; Efesiërs 6:10-20
Belydenis: NGB, Artikel 12