Lees dokument
Maak die PDF in jou toestel se dokumentleser oop vir die beste selfoonervaring.
Maak PDF-leser oopDs. Pieter Kurpershoek
Oggenderediens - 08:30
Oggend: Die Here snoei ons
Skriflesing: Johannes 15:1-11
Aanddiens – 18:30
Aand: Het ons as mense ’n vrye wil?
Skriflesing: Genesis 2:15-17, 3:1-7; Johannes 8:31-38; Galasiërs 5:13-24
Belydenis: Nederlandse Geloofsbelydenis, Artikel 14